Die Tuinier
Be the first to write a review

Description

Die bladsye is kleurvol en inspirerend en die tuinstories is prakties en word pragtig geïllustreer met stap-vir-stap foto’s. Die skrywers is bekend in die tuinbouwêreld, en self ook passievolle tuiniers.

Hierdie tydskrif sal jou op hoogte hou van die nuutste neigings op die plaaslike sowel as oorsese fronte, en stel jou bekend aan begeerlike plante (oud en nuut). 

Inspirerend, prakties, en insiggewend hierdie is ‘n publikasie vir nuwe tuiniers sowel as dié wat reeds die ‘groenste vingers’ het!

  • Product code:
  • 9771992277008

Leave us a review!

Share with us your experience with this product